agribonus

Bonus vir boere: Revaro Agri bied in samewerking met AgriBonus meer vir boere

AgriBonus (AB) is die eerste lojaliteitsprogram wat spesifiek ontwerp is om boere te beloon vir die lojaliteit wat hulle teenoor sekere handelsmerke toon. Die AgriBonus-lojaliteitsprogram Boere word met AgriBonus-punte beloon wanneer hulle produkte by uitgesoekte vennote aankoop. Hierdie vennote is gekies omdat hulle markleiers in hulle onderskeie velde is.[...]

By Bianca Pretorius|17th October 2022|Categories: Artikels, Boer slim!, Hulpbronbestuur|Tags: , |
0
Go to Top