Jaco Cilliers
Kanna Industries wys vernuwende woltoerusting by NAMPO
Begrip vir boere en slim tegnologie-oplossings is kernkenmerke van Kanna Industries. Dit is weer deeglik by NAMPO bewys met Kanna se reeks robuuste en doeltreffende woltoerusting. Met 'n fokus op die unieke uitdagings van plaaslike wolboerdery, het Kanna se teenwoordigheid by die skou boere die geleentheid gebied om eerstehands[...]
Tal-Tec vier 50 jaar van vernuwende veehanteringstoerusting by NAMPO 2025
Tal-Tec vier nie net hul 50ste bestaansjaar nie, maar ook hulle 30ste deelname aan NAMPO, Suid-Afrika se grootste landbouskou. Hierdie mylpale beklemtoon Tal-Tec se volgehoue toewyding aan die ontwikkeling van robuuste, doeltreffende en kostedoeltreffende veehanteringstoerusting vir die plaaslike en internasionale mark. Tal-Tec is in die vroeë 1970's gestig deur[...]
Agrotech SA se graansorteerders bring presisie en onafhanklikheid na jou plaas
Wanneer dit by graansortering kom, is presisie, kostedoeltreffendheid en betroubaarheid die sleutel tot volhoubare wins in moderne landbou. Agrotech SA, 'n plaaslike verskaffer van vernuwende landboutoerusting, lewer nie net oplossings vir hierdie uitdagings nie, maar hulle stel nuwe standaarde. Met hulle unieke meganiese graansorteerders, insluitend modelle wat sonder elektrisiteit[...]
NAMPO 2025: Waar wêreldklas landbou met plaaslike vindingrykheid saamkom
NAMPO-park buite Bothaville het van 13 tot 16 Mei 2025 weer sy staal gewys. Met ’n rekordgetal van 87 191 besoekers en meer as 900 uitstallers het die 57ste NAMPO-oesdag nie net sy status as die grootste graangerigte landbouskou in Suider-Afrika bevestig nie, dit het ook gewys hoekom die[...]
Dry Ice 4 Farming: Merk jou vee vinniger, veiliger en dierevriendeliker
In ’n tyd waar dierewelsyn, doeltreffendheid en presisie al hoe belangriker raak in die landbou, bring Dry Ice 4 Farming ’n vars benadering tot veemerking – een wat boere help om hul kuddes doeltreffend te bestuur, sonder die nadele van tradisionele warm brandmerke. Hierdie vernuwende produk, beskikbaar deur Dry Ice International, gebruik[...]