Dry Ice
Best practices for freeze branding with Dry Ice
Freeze branding is a trusted livestock identification method that delivers permanent, highly visible results on livestock while causing minimal damage to the animal’s hide. However, achieving consistent results requires more than the right equipment; it also depends on following industry best practices, prioritising animal welfare and maintaining a safe[...]
Koue ysters, warm harte by Dry Ice 4 Farming
Elke jaar is NAMPO Bothaville die kernpunt vir die jongste landboutegnologie en -innovasie in Suid-Afrika. Hoewel die span van Dry Ice 4 Farming nie vanjaar hul demonstrasies lewendig kon aanbied nie, het dit beslis nie nuuskierige besoekers of die span se geesdrif gedemp nie. Die passievolle span was steeds[...]
Dry Ice se vriesbrand bevorder diere se gesondheid en welstand
Min dinge is so belangrik vir ’n boer as die welstand en veiligheid van sy diere. Met die kommerwekkende toename in veediefstal en die tekortkominge van onvoldoende identifikasiestelsels, waaronder oormerke, het die beveiliging van vee belangriker geword as ooit vantevore. Aangesien boere oor die land heen worstel met reuse-verliese[...]
VIDEO – Petrus Taljaard vertel hoekom hy Dry Ice gebruik
Petrus Taljaard, beesboer van Ermelo vertel hoekom hy die vriesbrandmetode gebruik om sy beeste te merk. Hy gebruik die metode al van die 1990's af. Dit is makliker om beeste uit te ken, veral ook met diefstal. Volgens hom is die voordele van vriesbrand dat jy nie die vel[...]
VIDEO – Dry Ice: Hoe werk vriesbranding?
Dry Ice spesialiseer in die vriesbranding van beeste en bied vernuwende, alternatiewe metodes aan boere om hulle diere te brandmerk met koue ysters. Dis 'n proses wat behels dat die haarfolikel gemanipuleer word. Die gevolg is dat die nuwe hare wat uitgroei wit is. Die eerste stap is om[...]