Categories: Video's, VideosPublished On: 18th September 2025

VIDEO – Petrus Taljaard vertel hoekom hy Dry Ice gebruik

By 0 min read
87 words

Capture

Petrus Taljaard, beesboer van Ermelo vertel hoekom hy die vriesbrandmetode gebruik om sy beeste te merk.

Hy gebruik die metode al van die 1990’s af. Dit is makliker om beeste uit te ken, veral ook met diefstal. Volgens hom is die voordele van vriesbrand dat jy nie die vel van die dier beskadig nie en die vriesbrandmerk kan van ver af raakgesien word op die beeste.

Hy is baie tevrede met Dry Ice se diens en stel hulle beslis voor vir ander boere.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0