VIDEO: Drotsky: Ons groei saam met jou

TN – Drotsky Advert
Elke suksesvolle dag se harde werk begin met die regte toerusting.
Drotsky verstaan dat boerdery voortdurend verander en daarom groei hulle saam met die boer. Met dekades se ervaring en ’n reeks betroubare landboumasjinerie bied Drotsky praktiese oplossings wat ontwikkel is om die werk makliker, doeltreffender en meer produktief te maak.
Van die verwerking van graan en voorbereiding van voer tot toerusting wat daagliks sy staal op die plaas moet wys, Drotsky staan gereed met masjiene waarop boere kan vertrou.
Drotsky, ons groei saam met jou.