vriesbrand

Vriesbrand verander die manier waarop boere hul vee merk

’n Duidelike, permanente identifikasiemerk is ’n belangrike deel van goeie veebestuur. Oor baie geslagte heen is die warmbrandystermetode een van die bekendste maniere om vee permanent te merk, maar al hoe meer boere is op soek na ’n alternatief wat ’n netjiese, duidelike merk kan lewer terwyl die hantering[...]

By Loren Howard|7th September 2026|Categories: Artikels, Veehanteringsgeriewe|Tags: , , , |

Koue ysters, warm harte by Dry Ice 4 Farming

Elke jaar is NAMPO Bothaville die kernpunt vir die jongste landboutegnologie en -innovasie in Suid-Afrika. Hoewel die span van Dry Ice 4 Farming nie vanjaar hul demonstrasies lewendig kon aanbied nie, het dit beslis nie nuuskierige besoekers of die span se geesdrif gedemp nie. Die passievolle span was steeds[...]

By Natasha Pretorius|24th May 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Dry Ice se vriesbrand bevorder diere se gesondheid en welstand

Min dinge is so belangrik vir ’n boer as die welstand en veiligheid van sy diere. Met die kommerwekkende toename in veediefstal en die tekortkominge van onvoldoende identifikasiestelsels, waaronder oormerke, het die beveiliging van vee belangriker geword as ooit vantevore. Aangesien boere oor die land heen worstel met reuse-verliese[...]

By Martie Bester|13th January 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Vriesbrand met droë ys: Duidelik, permanent en dierevriendelik

In die hartjie van Mpumalanga, net buite Ermelo, boer Petrus Taljaard met Drakensberger beeste, ’n stoet wat net soveel waarde as identiteit dra. Vir Petrus is die identifisering van sy vee nie net ’n administratiewe plig nie, maar ’n kernonderdeel van doeltreffende bestuur, naspeurbaarheid en eiendomsbewys. Daarom het hy[...]

By Jaco Cilliers|28th July 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
Go to Top