Dry Ice 4 Farming
Vriesbrand verander die manier waarop boere hul vee merk
’n Duidelike, permanente identifikasiemerk is ’n belangrike deel van goeie veebestuur. Oor baie geslagte heen is die warmbrandystermetode een van die bekendste maniere om vee permanent te merk, maar al hoe meer boere is op soek na ’n alternatief wat ’n netjiese, duidelike merk kan lewer terwyl die hantering[...]
Dry Ice 4 Farming: Pioneering farming solutions through innovation
At Dry Ice 4 Farming, we believe that technology and innovation are the driving forces behind modern agriculture. Our freeze branding solution is more than just a method – it’s a testament to how science and expertise can transform farming practices. For over three decades, Dry Ice International has[...]
Koue ysters, warm harte by Dry Ice 4 Farming
Elke jaar is NAMPO Bothaville die kernpunt vir die jongste landboutegnologie en -innovasie in Suid-Afrika. Hoewel die span van Dry Ice 4 Farming nie vanjaar hul demonstrasies lewendig kon aanbied nie, het dit beslis nie nuuskierige besoekers of die span se geesdrif gedemp nie. Die passievolle span was steeds[...]
Maak jou merk op die moderne manier – gebruik Dry Ice 4 Farming
Op soek na ’n slimmer manier om jou vee te merk? Effektiewe kuddebestuur begin altyd met duidelike en betroubare identifikasie. Tradisionele brandmerkmetodes kan egter stresvol wees vir diere, velbeskadiging veroorsaak en dikwels ekstra opvolgbehandeling vereis. Vriesbrand bied egter ’n moderne alternatief – dit is ’n veilige, dierevriendelike en nie-indringende[...]
Vriesbrand met droë ys: Duidelik, permanent en dierevriendelik
In die hartjie van Mpumalanga, net buite Ermelo, boer Petrus Taljaard met Drakensberger beeste, ’n stoet wat net soveel waarde as identiteit dra. Vir Petrus is die identifisering van sy vee nie net ’n administratiewe plig nie, maar ’n kernonderdeel van doeltreffende bestuur, naspeurbaarheid en eiendomsbewys. Daarom het hy[...]