Dry Ice 4 Farming
Vriesbrand: Die koelkop keuse vir jou kudde
Vir die identifisering van vee het die meeste boere vir jare staatgemaak op die tradisionele metode van warm brandmerke. Maar namate moderne veekundige praktyke ontwikkel, begin al hoe meer boere oorskakel na vriesbrand, en met goeie rede: Vriesbrand is vinnig besig om sy plek te vestig as die voorkeurkeuse[...]
Dry Ice 4 Farming: Merk jou vee vinniger, veiliger en dierevriendeliker
In ’n tyd waar dierewelsyn, doeltreffendheid en presisie al hoe belangriker raak in die landbou, bring Dry Ice 4 Farming ’n vars benadering tot veemerking – een wat boere help om hul kuddes doeltreffend te bestuur, sonder die nadele van tradisionele warm brandmerke. Hierdie vernuwende produk, beskikbaar deur Dry Ice International, gebruik[...]
Dry Ice 4 Farming: Jou gids tot brandmerk met droë ys
Vir enige boer is die welstand van sy vee uiters belangrik. Dry Ice 4 Farming bied vernuwende, alternatiewe metodes aan boere om hulle diere te brandmerk met koue ysters. Het jy al ooit gewonder hoe dit werk? Cynthia Oliver van Dry Ice 4 Farming het stap-vir-stap by NAMPO gedemonstreer[...]
Dry Ice 4 Farming – Hierdie brandmerk metode met droë ys hou baie voordele in
Vir enige boer is die welsyn van sy vee baie belangrik. Dit sou dalk ook help om die diere te spaar van die negatiewe effekte van tradisionele brandmerk metodes soos trauma, huidskade en infeksie wat daarmee gepaard gaan. Ongelukkig is noodsaaklike identifikasie met brandmerke onvermydelik, as gevolg van veediefstal[...]