Dry Ice
Vriesbrand met droë ys: Duidelik, permanent en dierevriendelik
In die hartjie van Mpumalanga, net buite Ermelo, boer Petrus Taljaard met Drakensberger beeste, ’n stoet wat net soveel waarde as identiteit dra. Vir Petrus is die identifisering van sy vee nie net ’n administratiewe plig nie, maar ’n kernonderdeel van doeltreffende bestuur, naspeurbaarheid en eiendomsbewys. Daarom het hy[...]
Vriesbrand: Die koelkop keuse vir jou kudde
Vir die identifisering van vee het die meeste boere vir jare staatgemaak op die tradisionele metode van warm brandmerke. Maar namate moderne veekundige praktyke ontwikkel, begin al hoe meer boere oorskakel na vriesbrand, en met goeie rede: Vriesbrand is vinnig besig om sy plek te vestig as die voorkeurkeuse[...]
Dry Ice 4 Farming: Merk jou vee vinniger, veiliger en dierevriendeliker
In ’n tyd waar dierewelsyn, doeltreffendheid en presisie al hoe belangriker raak in die landbou, bring Dry Ice 4 Farming ’n vars benadering tot veemerking – een wat boere help om hul kuddes doeltreffend te bestuur, sonder die nadele van tradisionele warm brandmerke. Hierdie vernuwende produk, beskikbaar deur Dry Ice International, gebruik[...]
Dry Ice 4 Farming: Jou gids tot brandmerk met droë ys
Vir enige boer is die welstand van sy vee uiters belangrik. Dry Ice 4 Farming bied vernuwende, alternatiewe metodes aan boere om hulle diere te brandmerk met koue ysters. Het jy al ooit gewonder hoe dit werk? Cynthia Oliver van Dry Ice 4 Farming het stap-vir-stap by NAMPO gedemonstreer[...]
Vriesbrand: Die voordelige keuse vir veemerke
In die veeboerderybedryf is die merk van vee ’n noodsaaklikheid om eienaarskap en identifikasie te verseker. Tradisioneel is warmbrand gebruik, maar ’n meer moderne en doeltreffende metode het na vore gekom: vriesbrand. Hierdie tegniek, wat deur Dry Ice beskikbaar gestel word, bied ’n reeks voordele wat dit ’n gewilde[...]