Categories: Video's, VideosPublished On: 17th September 2025

VIDEO – Dry Ice: Hoe werk vriesbranding?

By 0 min read
80 words

IMG-20231130-WA0019

Dry Ice spesialiseer in die vriesbranding van beeste en bied vernuwende, alternatiewe metodes aan boere om hulle diere te brandmerk met koue ysters.

Dis ‘n proses wat behels dat die haarfolikel gemanipuleer word. Die gevolg is dat die nuwe hare wat uitgroei wit is. Die eerste stap is om die hare skoon te borsel. Daarna word die gebied glad geskuur met ‘n knipper.

Loer na die video om die res van die stappe te sien.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0