Kanna se wolpers
Kanna Industries wys vernuwende woltoerusting by NAMPO
Begrip vir boere en slim tegnologie-oplossings is kernkenmerke van Kanna Industries. Dit is weer deeglik by NAMPO bewys met Kanna se reeks robuuste en doeltreffende woltoerusting. Met 'n fokus op die unieke uitdagings van plaaslike wolboerdery, het Kanna se teenwoordigheid by die skou boere die geleentheid gebied om eerstehands[...]
Nou nóg beter! Kanna se wolpers bespaar tyd, arbeid en geld
Hier is die perfekte wolpers, het boere gedink toe hulle Kanna Industries se ratse, flukse pers in aksie sien. Min het hulle geweet dat Willa Nolte sy gedugte wolpers nog verder sou verbeter om wolboere nóg beter te dien. Waar die Kanna-wolpers aanvanklik elektries-hidroulies gewerk het sodat die operateur[...]