veilings
2024: ‘n Vol jaar vir die landboubedryf
’n Terugblik op die afgelope jaar wys duidelik dat die Suid-Afrikaanse landbousektor steeds sy veerkragtigheid en vernuwing behou, ongeag die uitdagings wat dit in die gesig staar. 2024 het bewys dat die bedryf nie net oorleef nie, maar floreer in ’n steeds veranderende omgewing. In sommige opsigte was dit[...]
Die 30ste Blouberg Aanteelveiling is hier!
Nuwe jaar, nuwe veilings en nuwe geleenthede. Dit is hoe Arthur Blofield, voorsitter van Blouberg Aanteelveiling die vooruitsigtinge vir 2024 sien. Die jaarlikse aanteelveiling bied weer top gehalte vroulike diere uit verskeie kuddes om 'n versameling gesonde Bonsmara en Bovelder beeste vir kopers te bied. Die veiling vind plaas[...]
Veilings – Maart 2018
VEILING DATUM PLEK KONTAKPERSOON en KONTAKBESONDERHEDE Pretoria Nasionale- veiling (Dorper) 3 Pretoria Attie Westraad, info@dorpersa.co.za, 049-942-2241 Steyns Brahmane-veiling 3 Erik Steyn, steynsbrahmane@gmail.com, 083-231-5724 Thornpark Dormers 6 Baviaanskrans Stepan Raubenheimer, sandraraubenheimer@yahoo.com, 082-448-0422 Janvos SAVM-veiling 6 Davel Dr Vos Grey, vosgrey@gmail.com, 082-559-7861 Top 8 van elk (Boerbok) 7 Kimberley Weilbach Sale[...]
Veilings – Februarie 2018
Veiling Datum Plek Kontakpersoon en kontakbesonderhede TUSSEN-I-BERGE – Prod/Aanteel – Vivo 1 Vivo Louis v d Walt, Estieveldman@gmail.com, 082-411-0796 Prieska Veldram Klub 1 Prieska Morne Pretoruis, stoetvee@gwk.co.za, 053-832-5227 Louis van Rensburg, Tony Cahi, Joe Scholtz 1 Prieska Tony Chai, tonycahi@lantic.net; louisren@lantic.net, 082-788- 6180 Spekboom Dohnes/Andrew Jordaan en Seuns 1[...]
Oktober se kalenderdatums
Skoue Skou Datum Plek Kontakbesonderhede ROBERTSON LENTESKOU 3 – 7 Okt 2017 robertsonskou@myisp.co.za of 023-626-2512 SA Agri Summit 2017 7 - 8 Okt 2017 TBA, Durban Agri-Expo Livestock 12 – 14 Okt 2017 Sandringham Farm - Sandringham Rd. Stellenbosch admin@agriexpo.co.za of 021-975-4440 VILLIERSDORP-SKOU 13 – 14 Okt 2017 skoongesig@breede.co.za of[...]