veilings
September se kalenderdatums
Skoue Skou Datum Plek Kontakbesonderhede Mpumalanga Show 31 Aug - 3 Sep 2017 Mbom-bela Stadium in Nelspruit lindi.mpumalangashow@gmail.com of 079-623-0325 AURORA SKOU EN GYMKHANAKLUB 2 Sep 2017 auroraskou@gmail.com of 022-952-1600 South African Association for Food Science & Technology (SAAFoST) CONGRESS 3-6 Sep 2017 Century City Conven-tion Centre, Cape Town[...]
Vrystaat Boran Klubveiling ten bate van Joost
Die Vrystaat Boran Klub gaan die opbrengs van Lot nr 1 asook 1% van die omset van hulle klubveiling aan Joost van der Westhuizen se J9 Stigting te skenk. Die stigting het ten doel om mense wat aan motorneuronsiekte (MNS) ly, by te staan. Die klubveiling is die 22[...]
Meatmasterpryse bly gesond
’n Genootskap se algemene jaarvergadering, dinee en nasionale veiling bly maar ’n uitstekende geleentheid vir boere om weer op datum te kom met die jongste nuus en neigings en om idees uit te ruil wat ongetwyfeld die bedryf vorentoe stu. Die Meatmastermense het onlangs al drie geleenthede saam in[...]
Veilingsverslag: Alpha en Omega Tuli’s
Die Alpha en Omega Tuli-veilings is op die plaas Essex in Burgersdorp gehou. Die duurste bul het vir R140 000 gegaan en is deur Ganna boerdery gekoop. Die duurste vers is verkoop vir R16 000 en die koper was Ernst jnr familie trust. Die gemiddelde pryse vir bulle was[...]