Categories: News, Stock and game farmingPublished On: 11th October 2016

Meatmasterpryse bly gesond

By 1 min read
152 words
meatmaster

meatmaster-feature

’n Genootskap se algemene jaarvergadering, dinee en nasionale veiling bly maar ’n uitstekende geleentheid vir boere om weer op datum te kom met die jongste nuus en neigings en om idees uit te ruil wat ongetwyfeld die bedryf vorentoe stu.

Die Meatmastermense het onlangs al drie geleenthede saam in Bloemfontein gehou.

Die veiling is deur OVK/CMW by die Bloemfonteinse skouterrein aangebied en die afslaer was André van Zyl. Die 59 ramme is teen ‘n gemiddeld van R14 250 verkoop. Die ooie met lammers het ‘n gemiddeld van R4 150 behaal, terwyl 181 ooie ‘n gemiddeld van R3 000 behaal het.

meatmaster

Clynton Collet (regs) is tydens die AJV as die Meatmaster-
telersgenootskap se nuwe president verkies nadat PW
van Heerden (links) se driejaartermyn verstryk het.

meatmaster

Die duurste ram is vir ’n stewige R55 000 aan Christo
Grobler van Lichtenburg verkoop. Die verkoper was
Clynton Collett van Bethulie. Die afslaer is André van Zyl
en Mario Kruger is CMW/OVK se veilingsbestuurder in
die Suid-Vrystaat.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0