vee

Erfenis, wol en uitnemendheid: ‘n Samekoms van merino-telers by NAMPO Kaap 2025

Na ’n afwesigheid van drie jaar is Merino SA verheug om die herinstelling van die BKB Merino Classic én die bekendstelling van die BKB Nasionale Merino Vagskou aan te kondig. Hierdie ikoniese gebeurtenisse vind plaas op 11 en 12 September 2025 by NAMPO Kaap op Bredasdorp Park. Beide geleenthede[...]

By Benine Ackermann|23rd July 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

Bek-en-klouseer nou ook in Vrystaat

Bek-en-klouseer is op ‘n kommersiële plaas in die Moghaka plaaslike munisipale gebied in die Kroonstad veeartsenygebied aangeteken. Volgens ‘n mediaverklaring van die Departement  van Landbou, is die plaas is op 8 Julie in kwarantyn geplaas en beheermaatreëls, insluitend waarneming en inenting is onmiddellik in werking gestel. Vooruit- en terugsporing[...]

By Tisha Steyn|15th July 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Minister vol lof vir Delmas Valke wat vee blitsig vind

AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het die afgelope week in twee afsonderlike voorvalle altesaam meer as 60 gesteelde beeste ter waarde van bykans een miljoen rand teruggevind. Die 64 beeste ter waarde van R960 000 is verlede Sondag en Maandag tydens ‘n gesamentlik operasie van die Delmas Valke en die polisie[...]

By Tisha Steyn|30th June 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Kanna Industries bied boere toerusting wat deur boere ontwerp en vervaardig is.

Boere se behoeftes en boere se vernuf vorm die grondslag vir oplossings wat boere deur dik en dun dien. Dit is hoekom boere so ingenome is met die toerusting wat Kanna Industries vervaardig. Kanna se stigter en eienaar, Willa Nolte, het op ‘n Karooplaas grootgeword en hy begryp eerstehands[...]

By Jaco Cilliers|24th June 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

Drie Karan Beef voerkrale onder kwarantyn

Karan Beef het bevestig dat drie van hulle voerkrale in Gauteng en KwaZulu-Natal met bek-en-klouseer besmet is. Die uitbreking in Gauteng wat by die Heidelberg-voerkraal begin het, het versprei na nog ‘n voerkraal 30 km daarvandaan, asook by die Albert Falls naby Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. “Sowat 160 000 beeste[...]

By Tisha Steyn|24th June 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top