vee
Noord-Kaap: Slenkdalkoors waarskuwing
Die Departement van Landbou in die Noord-Kaap rig ’n dringende waarskuwing aan boere en plaaswerkers nadat Slenkdalkoors (Rift Valley Fever – RVF) in die Kakamas-omgewing naby Augrabies bevestig is. Die waarskuwing volg nadat Onderstepoort Veeartsenykundige Navorsingslaboratorium na ontleding van die https://www.grainsa.co.za/upload/slenkdalkkoors01.jpgVolgens die Direktoraat van Veeartsenydienste is die situasie ernstig:[...]
Tal-Tec: Robuuste en innoverende veehanteringsoplossings vir Suid-Afrikaanse boere
In ’n tyd waarin produktiwiteit, dierewelstand en werkdoeltreffendheid al hoe belangriker word, is die keuse van gehaltetoerusting van kardinale belang. Tal-Tec onderskei homself as ’n plaaslike vervaardiger van veehanteringstoerusting vir beeste en skape, ontwerp vir die uitdagende plattelandse omgewing en bedoel om boere te help slimmer werk, nie harder.[...]
Waarom boere regoor Suid-Afrika Black Fox Drakensbergers verkies
Die Drakensberger, Suid-Afrika se inheemse trots is meer as net ’n ras. Met ’n geskiedenis van hardheid, aanpasbaarheid en uitsonderlike melk- en vleiseienskappe, het hierdie ras oor die jare ’n merkwaardige voetspoor in boerderye van Noordwes tot ver daarbuite gelos. Hulle pas gemaklik aan by uiteenlopende omgewings: van die[...]
Afrika-perdesiekte: Ent nou in
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou raai eienaars van perde aan om hulle perde betyds teen Afrika-perdesiekte in te ent. Die waarskuwing word gerig na buitengewoon baie reën wat tot ‘n nat somer in baie dele van die land geval het. Muggies (Culicoides spesies) wat na baie reën in die[...]
Bek-en-klouseer Indaba: SA se ‘ou stelsels’ kan nie krisis hanteer
‘n Bek-en-klouseer (BKS) Indaba is Maandag en Dinsdag 21 en 22 Julie in Pretoria gehou om dringend te besin oor hoe die voortslepende uitbrekings vir eens en altyd hokgeslaan kan word. John Steenhuisen, minister van landbou wie se departement die Indaba gereël het, het in sy openingstoespraak gesê die[...]