Black Fox Drakensbergers
Suksesvolle 19de produksieveiling vir Black Fox Drakensbergers
Die 19de produksieveiling van Black Fox Drakensbergers en gasverkopers, aangebied deur Andre Kock & Seuns, het op 4 September 2025 by Jakkalsfontein, te Klerksdorp plaasgevind. Die dag is gekenmerk deur uitstekende deelname, sterk pryse en groot belangstelling in die gehalte Drakensbergers wat aangebied is. Hoogtepunte van die veiling Die[...]
Waarom boere regoor Suid-Afrika Black Fox Drakensbergers verkies
Die Drakensberger, Suid-Afrika se inheemse trots is meer as net ’n ras. Met ’n geskiedenis van hardheid, aanpasbaarheid en uitsonderlike melk- en vleiseienskappe, het hierdie ras oor die jare ’n merkwaardige voetspoor in boerderye van Noordwes tot ver daarbuite gelos. Hulle pas gemaklik aan by uiteenlopende omgewings: van die[...]