BKS Indaba
Bek-en-klouseer Indaba: SA se ‘ou stelsels’ kan nie krisis hanteer
‘n Bek-en-klouseer (BKS) Indaba is Maandag en Dinsdag 21 en 22 Julie in Pretoria gehou om dringend te besin oor hoe die voortslepende uitbrekings vir eens en altyd hokgeslaan kan word. John Steenhuisen, minister van landbou wie se departement die Indaba gereël het, het in sy openingstoespraak gesê die[...]