vee

Algar Ind BK: Die toppunt in veehanteringstoerusting

By Algar Ind BK verstaan ons dat doeltreffende veehantering die hoeksteen van 'n suksesvolle plaas is. Ons vernuwende toerusting, die beesnek- en lyfklamp, kleinvee-kantelaar en kleinvee-hibriedekrat, is ontwerp om veehanteering te vergemaklik terwyl dierewelstand en die boer se veiligheid heel bo gestel word. Hierdie oplossings spruit uit dekades van praktiese ervaring en is[...]

Hittestremming deel 5: Beskerm jou varke teen hoë temperature

Produksieverliese onder varke weens hittestremming het ’n groot ekonomiese impak en dit is vir die varkboer voordelig om verliese te beperk. Varke ly gou onder warm en koue klimaatstoestande. Afhangend van die ras en ouderdom, kan hulle omgewingstemperatuur van hoër as 15 °C en laer as 30 °C hanteer,[...]

By Tisha Steyn|2nd June 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Jou diere sal bly wees: BRAZGrass bied die boer volhoubare weiding

Wanneer 'n mens praat van volhoubare weidingstelsels en goeie gehalte grassaad wat vir Suid-Afrikaanse toestande aangepas is, is daar een naam wat uitstaan: Onder die bekwame leiding van Gielie Niewoudt het BRAZGrass homself gevestig as 'n betroubare verskaffer van tropiese en subtropiese grassaad wat 'n verskil maak in boere[...]

By Jaco Cilliers|26th May 2025|Categories: Gewasproduksie, Vee en Wild, Voeding|Tags: , , , |

ALGAR se vernuftige oplossings verbeter veiligheid en doeltreffendheid in veehantering

Vir enige boer is doeltreffende veehantering noodsaaklik; nie net vir produktiwiteit nie, maar ook vir veiligheid, akkuraatheid en dierewelsyn. ALGAR, ’n gevestigde Suid-Afrikaanse vervaardiger van landboutoerusting, verstaan hierdie dinamiek en bied duursame, praktiese oplossings vir bees- en skaapboere regoor die land; van bekroonde nekklampe en krale tot hulle nuutste[...]

By Natasha Pretorius|26th May 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Taltec maak brand koeler vir boer en bees

Dit is nooit lekker om ‘n bees te brandmark nie, maar ongelukkig is dit noodsaaklik. Gelukkig kan Taltec jou help met die regte toerusting, tegnieke en kundigheid sodat die proses so glad en pynloos as moontlik vir bees en boer afgehandel kan word. Vlekvryestaal-brandysters Taltec se brandysters word van[...]

By Natasha Pretorius|25th April 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |
0
Go to Top