skape
Lamb Champs kondig vennootskap aan met Karoolam-konsortium vir komende kompetisie in Graaff-Reinet
Lamb Champs is verheug om ’n nuwe vennootskap met die Karoolam-konsortium aan te kondig vir die komende Karoo Lamb Champs-kompetisie, wat op 14 Desember in Graaff-Reinet plaasvind. Hierdie vennootskap is ’n enorme mylpaal vir Lamb Champs, aangesien dit nog ’n element van egtheid aan die oorsprong (geografiese aanduiding (GI))[...]
Lamb Champs 2024: Die Vrystaat bied ’n viering van plaaslike lamsuitnemendheid aan
Die Suider-Afrikaanse Agri-inisiatief (Saai) is opgewonde om die wenners van die Lamb Champs Reitz 2024-kompetisie aan te kondig, waar die beste lamsvleis in die Vrystaat ten toon gestel en gevier is. Hierdie geleentheid, wat by die Bielie Mielie Feesgronde in Reitz gehou is, het 37 plaaslike boere meegeding om[...]
Wolmark daal met 5,8%
Op die 01ste veiling van die 2024/2025 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (1997 bale), Tianyu SA (1867 bale), BKB Pinnacle Fibres (1716 bale).[...]
Winsgewende skaapboerdery deel 29: Voerkraalafronding van lammers
'n Nuttige strategie om risiko in landbou te beperk is diversifikasie. In hierdie verband behoort voerkraalafronding 'n integrale deel van 'n skaapboerdery uit te maak om die risiko te verlaag. Winsgewende afronding van lammers verg egter kundigheid en goeie bestuur. Die skaapboer moet voortdurend uitdagings oorwin om sy onderneming[...]
Bek-en-klouseer: Moenie vee skuif nie!
Vee-eienaars landwyd word gemaan om sover moontlik nie hulle vee te verskuif nie, en dan ook net met die nodige permitte. “As alle vee bly waar hulle is sal dit moontlik wees om nog plase waar bek-en-klouseer mag voorkom op te spoor en onder kwarantyn te plaas en te[...]