skape

Winsgewende skaapboerdery deel 28: Afronding op groenweiding

Weens die hoë insetkoste, veral as gevolg van ՚n hoë mielieprys en stygende oliekoekpryse, asook vleispryse wat nie tred hou met kostestygings nie, vind boere dit al hoe moeiliker om speenlammers winsgewend in voerkrale af te rond. Die afronding van diere op groenweiding is ՚n alternatiewe produksiestelsel, maar dikwels[...]

By Specialist Writer|7th May 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Winsgewende skaapboerdery deel 26: Oordeelkundige terminale kruisteling sit wins in jou sak

Slim terminale kruisteling van wolskaapooie met witwolvleisramme verbeter die winsgewendheid van wolskaapboerdery, omdat die basterkrag produksie verhoog. Oordeelkundige kruisteling word beskou as 'n stelsel waar vir voldoende vervangingsooie voorsiening gemaak word sodat die gevaar nie bestaan dat 'n suiwer geteelde wolskaapkudde tot niet kan gaan of die skeersel met[...]

By Specialist Writer|30th January 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Johanri Dormers se aanbod vanjaar spreek boekdele oor hulle benadering tot skaap teel

Johan Barnard se uitstekende JB Genetika gaan vanjaar weergalm in Kroonstad by die Kroon Boma. Die gehalte wat onder die hammer gaan val by die Johanri Dormers Produksieveiling op 3 Februarie 2024, spreek boekdele oor Johan se benadering tot skape teel. Johanri Dormers het een doel voor oog:  ‘n[...]

By Specialist Writer|19th January 2024|Categories: Articles, Artikels, Veilings|Tags: , , , , , |

Winsgewende skaapboerdery deel 24: Die belangrikheid van kruipvoeding

Kruipvoeding is ononderhandelbaar en 'n moet vir winsgewende skaapboerdery. Weens die uiters doeltreffende voeromsetting van die jong lam, moet alles moontlik gedoen word om die lam volgens sy maksimum groeipotensiaal te laat groei. Indien lakterende ooie op 'n lae voedingspeil is, piek hulle melkproduksie op ongeveer twee tot drie[...]

By Specialist Writer|27th November 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
Go to Top