kruipvoeding
Winsgewende skaapboerdery deel 24: Die belangrikheid van kruipvoeding
Kruipvoeding is ononderhandelbaar en 'n moet vir winsgewende skaapboerdery. Weens die uiters doeltreffende voeromsetting van die jong lam, moet alles moontlik gedoen word om die lam volgens sy maksimum groeipotensiaal te laat groei. Indien lakterende ooie op 'n lae voedingspeil is, piek hulle melkproduksie op ongeveer twee tot drie[...]