skape

Winsgewende skaapboerdery deel 19: Die invloed van ooi- en lamgedrag op oorlewing

Al word ՚n hoë vlak van bestuur en voeding toegepas, kom ՚n sekere persentasie lamvrektes nog steeds voor. Lamoorlewing is grootliks afhanklik van ՚n eksklusiewe band wat kort na geboorte tussen die ooi en haar lam(mers) gevorm word, terwyl die vermoë van lammers om hulle moeders te identifiseer en[...]

By Specialist Writer|8th May 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

Sorg só vir jou skape in die somer

’n Bondige, nuttige naslaangids om gereeld seker te maak dat jy nog op die regte spoor is met die bestuur van jou diere, is nooit te versmaai nie. Die produsentedienste van die Wolkwekersvereniging van Suid-Afrika (NWKV) gee elke tweede maand ’n bestuurskalender vir wolskape in die somerreëngebiede van Suid-Afrika[...]

By Specialist Writer|13th December 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |

Dormer Nasionale Veiling

Die Dormer Skaaptelersgenootskap van Suid-Afrika het vanjaar hulle 50ste nasionale veiling gehou die 2de September 2022 te Be Human Veilings komleks net buite Bloemfontein. Tydens die veiling was daar uitstekende pryse behaal en rekords gebreek. Duurste ooi lot 34 van Remkuil Dormers verkoop vir 'n nuwe SA Rekordprys van[...]

By Specialist Writer|5th September 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

Wat is die beste manier om na wolskape oor te skakel?

LG du Pisani, nasionale bestuurder: produksie advies en ontwikkeling, Nasionale Wolkwekersvereniging van SA (NWKV) Wolskaapboerdery is tans op ʼn hoogtepunt.  Baie boere wil daarna oorslaan, maar is met die huidige hoë pryse van wolskaap-ooie onseker of dit ekonomies geregverdig is. Die NWKV se produksie-adviseurs beskik oor rekenaarprogramme wat boere[...]

By Specialist Writer|21st November 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top