livestock
Baie insekoordraagbare siekte aangemeld
Het jy al jou kalwers wat tussen vier en agt maande oud is teen brusellose ingeënt? Dis nou tyd, want anders gaan nie net die droogte jou vang nie, maar ook siektes onder jou vee. Insekoordraagbare siektes (knopvelsiekte, drie-dae-stywesiekte en bloutong) word in verskeie dele van die land aangemeld,[...]
Wolmark daal met 2,5%
Op die 27ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,5% gedaal en op 17264c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 5,91% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Bou ’n skaapplaas met Bonnox
Ian Wyeth het lank en deeglik beplan voor hy uit die stad uit plaas toe getrek het om met skape te gaan boer. Een van die oplossings wat hy saam met hom geneem het, was Bonnox. “Ek het jare lank in die suide van Pretoria gewoon en gereeld by[...]