merino wol
Wol: Van ’n grot in die Oos-Kaap tot lingerie-modehuise in Europa
“Die groot Europese wolkopers, hou van my fynwol, want hulle kan dit aan die modehuise in Europa aanbied vir sagte onderklere,” sê Piet Steyn van “The Caves” by Barkly-Oos. Oom Piet teel en voer sy Rubicon fynwol-Merino’s met die doelwit om wol van 17 mikron en nog fyner te[...]
Wolmark styg
Op die 19de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,4% gestyg en op 17806c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark styg
Op die 9de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 6,8% gestyg en op 18148c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark styg effens
Op die 8ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,5% gestyg en op 16987c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark styg met 1,8%
Op die 33ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 1,8% gestyg en op 20598c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 23252 (+4,1%) 21 µ [...]