wool

Wolmark styg

Op die 22ste veiling van die 2020/2021 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 4,1% gestyg en op 16576c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP*[...]

By Specialist Writer|18th February 2021|Categories: News|Tags: , |

Wol: Van ’n grot in die Oos-Kaap tot lingerie-modehuise in Europa

“Die groot Europese wolkopers, hou van my fynwol, want hulle kan dit aan die modehuise in Europa aanbied vir sagte onderklere,” sê Piet Steyn van “The Caves” by Barkly-Oos. Oom Piet teel en voer sy Rubicon fynwol-Merino’s met die doelwit om wol van 17 mikron en nog fyner te[...]

By Specialist Writer|18th November 2020|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

Wolmark daal verder

Op die 24ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met -12,5% gedaal en op 15569c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ)[...]

By Specialist Writer|20th March 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Wolmark daal

Op die 22ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 3,1% gedaal en op 17909c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ)[...]

By Specialist Writer|9th March 2020|Categories: News|Tags: |

Wolmark styg

Op die 34ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +0,04% gestyg en op 20607c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      23032  (-0,9%)                          21 µ     [...]

By Specialist Writer|7th June 2019|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top