Categories: NewsPublished On: 22nd May 2020

Wolmark daal

By 1 min read
202 words

wol 2 uitstaande

Op die 27ste veiling deel 1 van die 2019/2020 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 3,1% gedaal en op 14503c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 16889 (-5,5%) 21 µ 14185 (-5,8%)
19 µ 15622 (-4,4%) 22 µ 13322 (-6,5%)
20 µ 14708 (-3,4%) 23 µ    

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: Standard Wool (1 551 bale), Lempriere S A (1 342 bale), G Modiano (1 029 bale). Van die 6 449 bale wat aangebied was, is 5 940 bale verkoop (92%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. OJ Klingenberg Wakkerstroom CFY MF5E.67 16.5µ 75,2% 39 14510c
2. LJ Viljoen Bethal AH MWF5E.80 16.5µ 70,0% 37 14200c
3. MJ Ablort-Morgan Tarkastad AF MF4E.87 16.0µ 68,7% 28 14090c
4. OJ Klingenberg Wakkerstroom TDRH MWF5E.77 17.2µ 76,2% 31 13920c
5. OJ Klingenberg Wakkerstroom BKSH MWF5E.73 17.2µ 75,9% 42 13910c
6. OJ Klingenberg Wakkerstroom BFH MWF4E.76 17.5µ 76,8% 42 13800c
7. JIVZ Naude Richmond CL MWF4E.54 15.8µ 70,5% 58 13790c
8. OJ Klingenberg Wakkerstroom BFY MF4E.70 17.3µ 75,1% 41 13700c
9. P&J Le Roux Bdy Fort Beaufort CM MF4E.58 16.5µ 70,8% 46 13400c
10. IJ Pringle Wakkerstroom CF MF4E.63 17.5µ 75,7% 52 13310c

Die volgende wol veiling (deel 2) van katalogus 27, is vir die 27ste Mei 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: NewsPublished On: 9th March 2020

Wolmark daal

By 1 min read
215 words

wol 2 uitstaande

Op die 22ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 3,1% gedaal en op 17909c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 19115 (-5,1%) 21 µ 18032 (-2,2%)
19 µ 18450 (-5,1%) 22 µ 18012 (-1,1%)
20 µ 18225 (-3,3%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: Standard Wool (4 103 bale), G Modiano (2 878 bale), Lempriere S A (1 679 bale). Van die 11 715 bale wat aangebied was, is 11 218 bale verkoop (95%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. JS Jacobs Bdy (Pty) Ltd Burgersdorp AH MWF4S.83 17.6µ 75,5% 44 16120c
2. JS Jacobs Bdy (Pty) Ltd Burgersdorp BH MWF4S.80 17.0µ 72,6% 41 15710c
3. Bertie Swanepoel Trust Smithfield BMY MF4E.80 16.6µ 70,4% 38 15660c
4. JS Jacobs Bdy (Pty) Ltd Burgersdorp CH MWF4S.69 16.4µ 69,8% 41 15500c
5. MB Snyman Victoria-Wes BH MWF4E.61 17.0µ 74,8% 36 15440c
6. JS Jacobs Bdy (Pty) Ltd Burgersdorp AH MWF4S.87 17.8µ 73,7% 35 15440c
7. FWA Alexander Trompsburg BMY MF4E.67 16.9µ 71,2% 54 15400c
8. JS Jacobs Bdy (Pty) Ltd Burgersdorp HC1 MP5S.85 18.0µ 73,9% 50 15310c
9. EL Olam Bdy (Pty) Ltd Barkly East AMH MWF4S.100 20.3µ 76,4% 42 15300c
10. Bertie Swanepoel Trust Smithfield BBMY MF4E.83 17.4µ 71,5% 39 15250c

Die volgende wol veiling is vir 12de Maart 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

0
Tags:

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top