Categories: NuusPublished On: 25th October 2019

Wolmark styg effens

By 1 min read
192 words

wol 2 uitstaande

Op die 8ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,5% gestyg en op 16987c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 18681 (+2,3%) 21 µ 17115 (+0,9%)
19 µ 17945 (+1,6%) 22 µ 16614 (-2,8%)
20 µ 17359 (+0,8%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: Lempriere S A (2 853 bale), G Modiano (2 684 bale), Standard Wool (2 362 bale). Van die 10 638 bale wat aangebied was, is 10 378 bale verkoop (97%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB
PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. ST Dewing Cathcart AFFY MF4E.94 15.5µ 71,1% 42 15130c
2. ST Dewing Cathcart BFFY MF4E.78 15.2µ 71,6% 37 15000c
3. ST Dewing Cathcart AFFY MF4E.94 16.7µ 71,7% 46 14980c
4. ST Dewing Cathcart BFFY MF4E.80 16.6µ 71,0% 37 14830c
5. CH Wagenaar Jamestown CL MWF4E.64 15.8µ 73,4% 33 14790c
6. ST Dewing Cathcart BKSY MF5M.68 15.0µ 70,8% 40 14730c
7. CH Wagenaar Jamestown CL MWF4E.72 16.8µ 73,2% 37 14610c
8. Sewefontein Bdy Trust Burgersdorp BH MWF4S.71 17.4µ 71,9% 39 14610c
9. Sewefontein Bdy Trust Burgersdorp BBH MWF4E.77 18.1µ 73,1% 36 14520c
10. Langzeekoegat Bdy Pty Ltd Trompsburg BH MWF4S.65 18.3µ 76,0% 47 14510c

Die volgende wol veiling is vir 31 Oktober 2019 geskeduleer.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0