merino wol
Wolmark styg steeds
Op die 19de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,7% gestyg en op 22102c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 19,11% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark daal, maar bly hoër as ‘n jaar gelede
Op die 18de veiling van die 2018/2019-seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -0,6% gedaal en op 21524c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 12,20% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ[...]
Wolmark styg
Op die 16de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 0,1% gestyg en op 20785c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 10,76% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark daal skrams
Op die 15de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -1,1% gedaal en op 20771c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 11,34% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark daal
Op die 5de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -4,3% gedaal en op 24290c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 37,02% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]