Categories: NuusPublished On: 17th January 2019

Wolmark daal, maar bly hoër as ‘n jaar gelede

By 1 min read
185 words
wol

wol 2 uitstaande

Op die 18de veiling van die 2018/2019-seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -0,6% gedaal en op 21524c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 12,20% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      24292  (+1,1%)                          21 µ      22376   (-0,3%)

19 µ      23385  (+1,2%)                          22 µ      21103   (-1,3%)

20 µ      22700  (-0,3%)                           23 µ      17709   (onveranderd)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (4 677 bale), Standard Wool (3 175bale), Lempriere S A (2 243 bale) . Van die 13 190 bale wat aangebied is, is 12 750 bale verkoop (96%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. RJ Swart Barkly-Oos AFH MF4E.100 17.4µ 79,6% 40 20500c
2. CF Swart Barkly-Oos BFH MWF4E.85 17.1µ 78,6% 49 20400c
3. CF Swart Barkly-Oos AFH MWF4E.94 18.1µ 80,8% 39 20300c
4. RJ Swart Barkly-Oos BFH MWF4E.83 16.9µ 76,8% 43 20050c
5. TR Swart Barkly-Oos AFH MWF4E.96 17.8µ 77,6% 43 20000c
6. CF Swart Barkly-Oos BKSY MF5E.89 18.2µ 78,0% 45 19800c
7. JC De Klerk Barkly-Oos AFH MWF4E.102 17.6µ 77,1% 40 19680c
8. PD Roets Barkly-Oos AAFH MWF4E.114 17.5µ 79,1% 36 19610c
9. J Whipp Memel AH MWF4E.96 17.2µ 75,8% 38 19590c
10. JPJ Roets Barkly-Oos AFH MWF4E.80 16.7µ 76,2% 41 19490c

Die volgende wol veiling katalogus P1918 sal op 23 Januarie 2019 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0