insekoordraagbare siekte

Baie insekoordraagbare siekte aangemeld

Het jy al jou kalwers wat tussen vier en agt maande oud is teen brusellose inge├źnt? Dis nou tyd, want anders gaan nie net die droogte jou vang nie, maar ook siektes onder jou vee. Insekoordraagbare siektes (knopvelsiekte, drie-dae-stywesiekte en bloutong) word in verskeie dele van die land aangemeld,[...]

Go to Top