fence
Kenners verkies Bonnox
Wildstropery is ’n groot probleem in die Laeveld en ’n groot gedeelte van ’n boer se sekuriteitsbegroting gaan in sy eerste linie van verdediging – sy grensheining. Die bekende Mabalel-wildsplaasoord teen die N4, oos van Nelspruit, het ook hulle kwota wildstropery agter die blad. “Ons plaas se draad is[...]
Bewaar en boer langs mekaar met Bonnox
Spoed en werksgerief is deesdae op enige plaas baie geld werd en Bonnox se heinings is ’n uitstekende toonbeeld daarvan. Hulle is wyd bekend dat hulle loshande aan al die vereistes van ’n moderne boer en sy plaas voldoen. Peter Thomas en sy seun, Tyrone, boer buite Mooirivier in[...]
Bonnox beskerm boer se aftreebelegging
Met die beskerming van jou aftreebelegging en jou kosbare wild speel jy nie rond nie. Wanneer albei deel is van dieselfde projek, kies jy Bonnox vir betroubare beskerming. Dutch Gibson, ’n boer in Chisamba, 70 km noord van Lusaka in Zambië, het besluit om 120 hektaar grond in ’n[...]
Bonnox hou ook beeste uit!
Bonnox het meer as sewentig verskillende produkte wat vir verskillende take aangewend kan word, van die beskerming van lammertjies teen ongediertes, tot die beheer van grootwild en die beveiliging van mense en eiendom. Heininghoogtes wissel van 0,6 tot 2,4 meter en met Bonnox se unieke Ringlok®-patent bied selfs die[...]
Bou ’n skaapplaas met Bonnox
Ian Wyeth het lank en deeglik beplan voor hy uit die stad uit plaas toe getrek het om met skape te gaan boer. Een van die oplossings wat hy saam met hom geneem het, was Bonnox. “Ek het jare lank in die suide van Pretoria gewoon en gereeld by[...]