money saver
Bonnox hou ook beeste uit!
Bonnox het meer as sewentig verskillende produkte wat vir verskillende take aangewend kan word, van die beskerming van lammertjies teen ongediertes, tot die beheer van grootwild en die beveiliging van mense en eiendom. Heininghoogtes wissel van 0,6 tot 2,4 meter en met Bonnox se unieke RinglokĀ®-patent bied selfs die[...]