bonnox
Verskuifbare kitskraal: Bestuur diere beter met Bonnox se Porta-Pen
Sowat van nuttigheid, gerief en doeltreffendheid het jy nog nooit gesien nie, sê Willie Jansen van Rensburg van Bloemfontein oor Bonnox se Porta-Pen. Porta-Pen is ’n stewige draadkamp wat jy woerts-warts kan opslaan om diere op hulle plek te hou. Dit is so maklik en lekker om Bonnox se[...]
Maak Bonnox deel van jou boerslim-plan
“Wanneer jy aan die draad vat, kan jy sommer voel dit is gehalte,” sê Hezekiel Malesa van Brits. Hy het sy plaas van 23 hektaar met Bonnox toegespan as deel van sy langtermyn boerderyplan. “Ek belê baie geld in die opbou van my boerbok- en Kalahari Red-kuddes en my[...]
Span ՚n berg toe met Bonnox
“Die elande het letterlik saamgewerk en deur die draad geloop… ՚n Bul en vyf koeie het net nadat ons ingetrek het ՚n 100-meter stuk elfsnaardraad naby ons plaashek omgestoot. As ՚n eland in hierdie vallei beland, is hy weg…” So sê Tony Guthrie van die plaas Jacobrust naby Bethlehem.[...]
Veeldoelige Bonnox werk in ’n veelsydige boerdery
Bonnox is met reg ’n beroemde en geëerde naam op plase regoor Suid-Afrika. Net soos Bonnox, het Jasmyn-plaas en -padstal by Hartbeespoortdam ook al ’n huishoudelike naam geword. Hierdie veelsydige onderneming kry dit reg om op ’n klein stukkie grond feitlik al die landbouprodukte vir hulle boeremark en restaurant[...]
Plantasieboere vertrou op Bonnox
Gewasse wat eers oor 25 jaar geoes kan word het ՚n lang kwesbaarheidstydperk en moet deeglik beskerm word. As dit so waardevol soos hout is, moet ՚n plantasieboer ekstra oë agter sy kop hê om te verseker dat hy ՚n behoorlike opbrengs gaan kry... of hy kan sy plantasies[...]