Bonnox-heining
Span tjop-tjop ’n heining met Bonnox
Die toestand van ’n boer se heining is vandag net so belangrik as sy skape, daarom het Johan Venter, ’n deeltydse skaapboer en makelaar van Middelburg, tjop-tjop ’n Bonnox-heining op sy plaas gespan. “Ons het twee jaar gelede die 40 hektaar grond bekom en die eintlike doel was om[...]
Bonnox beskerm boer se aftreebelegging
Met die beskerming van jou aftreebelegging en jou kosbare wild speel jy nie rond nie. Wanneer albei deel is van dieselfde projek, kies jy Bonnox vir betroubare beskerming. Dutch Gibson, ’n boer in Chisamba, 70 km noord van Lusaka in Zambië, het besluit om 120 hektaar grond in ’n[...]