ooi en lam
Winsgewende skaapboerdery deel 19: Die invloed van ooi- en lamgedrag op oorlewing
Al word ՚n hoë vlak van bestuur en voeding toegepas, kom ՚n sekere persentasie lamvrektes nog steeds voor. Lamoorlewing is grootliks afhanklik van ՚n eksklusiewe band wat kort na geboorte tussen die ooi en haar lam(mers) gevorm word, terwyl die vermoë van lammers om hulle moeders te identifiseer en[...]