wolskape
Bestuurskalender vir wolskape in die somerreëngebiede van Suid-Afrika (JUNIE & JULIE)
Die NWKV se produksie-adviesdiens publiseer elke twee maande 'n lys van bestuursaksies wat as belangrik vir die daardie twee maande beskou word. Dit sal boere help om hulle veekudde beter te bestuur. Suiplammers (Maart en April se lammers) Doseer alle lammers ouer as 12 weke teen lintwurm en rondewurms. Verskaf ook Vit[...]
Wat is die beste manier om na wolskape oor te skakel?
LG du Pisani, nasionale bestuurder: produksie advies en ontwikkeling, Nasionale Wolkwekersvereniging van SA (NWKV) Wolskaapboerdery is tans op ʼn hoogtepunt. Baie boere wil daarna oorslaan, maar is met die huidige hoë pryse van wolskaap-ooie onseker of dit ekonomies geregverdig is. Die NWKV se produksie-adviseurs beskik oor rekenaarprogramme wat boere[...]