bees- en skaappryse
RPO: Weeklikse bees- en skaap markneigings
BEES SPEENKALWERS Alhoewel die speenkalfprys week-op-week verder terug gesak het, is die prys steeds bykans 6% hoër op `n jaar-op-jaar grondslag. Gebaseer op die afgelope 20 jaar se gemiddelde speenkalfpryse is daar `n 55% kans vir `n prys daling daling van Mei na Junie, maar `n 80% kans vir[...]