merinowol
Wolmark styg met 1%
Op die 3de veiling van die 2024/2025 verkoopseisoen,was die gemiddelde skoonwolmarkaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano SA (1 323bale), BKB Pinnacle Fibres (1 208 bale), Tianyu SA (874 bale).[...]
Wolmark daal skraps
Op die 2de veiling van die 2024/2025 verkoopseisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: BKB Pinnacle Fibres (1131 bale), Standard Wool (1108 bale), Tianyu SA (711 bale). Van[...]
Wolmark daal met 5,8%
Op die 01ste veiling van die 2024/2025 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (1997 bale), Tianyu SA (1867 bale), BKB Pinnacle Fibres (1716 bale).[...]
Wolmark styg met 0,2%
Op die 17de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +0,2% gestyg en op 18808c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 21,70% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark styg met 19,8%
Op die 1ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +19,8% gestyg en op 18350c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 22359 (+9,3%) 21 µ 17256 (+19,5%)[...]