Categories: NuusPublished On: 5th September 2024

Wolmark styg met 1%

By 0 min read
77 words

Screenshot-2023-01-13-072900

Op die 3de veiling van die 2024/2025 verkoopseisoen,was die gemiddelde skoonwolmarkaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano SA (1 323bale), BKB Pinnacle Fibres (1 208 bale), Tianyu SA (874 bale). Van die 2 866 bale wat aangebied was, is 2 773 bale verkoop (97%)

BKB Top 10 Nasionaal

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

Die volgende veiling is geskeduleer vir 11 September 2024.

 Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0