Categories: NewsPublished On: 17th August 2017

Wolmark styg met 19,8%

By 1 min read
186 words
merinowol

wol

Op die 1ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +19,8% gestyg en op 18350c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      22359  (+9,3%)                          21 µ      17256   (+19,5%)

19 µ      20556  (+16,3%)                        22 µ      16616   (+22,6%)

20 µ      18417  (+21.8%)                        23 µ      15249   (+19,6%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (3 629 bale), Standard Wool South Africa (3 104 bale), Lempriere South Africa (1 823 bale). Van die 12 008 bale wat aangebied is, is 11 920 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. JOH Southey Middelburg AH MWF4S.79 18.0µ 74,1% 48 18000c
2. JOH Southey Middelburg BH MWF5S.72 17.2µ 72,6% 44 17800c
3. AL 3 Boerdery Trust Fraserburg BBMY MF4E.79 17.7µ 72,2% 42 17760c
4. ASC Marais Steynsburg BH MWF4E.74 18.2µ 74,9% 40 17700c
5. RA Weyer-Henderson Steytlerville BH MWF4E.71 17.4µ 70,1% 49 17400c
6. IJ Naude Richmond AH MWF4S.83 17.7µ 71,0% 39 17310c
7. Dohne Landbou Ontwikkeling Ins. Stutterheim BH MWF5E.90 17.0µ 71,3% 34 17300c
8. Berglijn Boerdery Trust Uniondale AM MF4E.81 18.3µ 72,7% 42 17300c
9. Karoo-Lelie Landgoed Bk Cradock BH MWF5E.75 17.1µ 70,4% 39 17200c
10.JOH Southey Middelburg BH MWF4S.74 17.7µ 72,4% 37 17190c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling katalogus P0217 sal op 23 Augustus 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0