Categories: NuusPublished On: 22nd August 2024

Wolmark daal met 5,8%

By 0 min read

Screenshot-2023-01-13-072900

Op die 01ste veiling van die 2024/2025 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (1997 bale), Tianyu SA (1867 bale), BKB Pinnacle Fibres (1716 bale). Van die 4 018 bale wat aangebied was, is 3 519 bale verkoop (87%)

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

Die volgende veiling is geskeduleer vir 28 Augustus 2024.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0