Categories: NewsPublished On: 11th January 2018

Wolmark styg met 0,2%

By 1 min read
186 words

wol 3 uitstaande

Op die 17de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +0,2% gestyg en op 18808c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 21,70% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      22740  (-1,5%)               21 µ      17085   (+0,4%)

19 µ      20683  (-1,1%)               22 µ      16424   (+0,8%)

20 µ      18521  (+1,3%)              23 µ      15256   (onveranderd)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (4 072 bale), Standard Wool (2 828 bale) Lempriere S A (2 036 bale). Van die 12 260 bale wat aangebied is, is 12 140 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. NA Snyman Swellendam AMY MF4S.79 14.5µ 67,2% 31 19300c
2. AP Van Wijk Barkly-Oos BH MWF4S.74 16.6µ 73,4% 34 19150c
3. Lemoenkloof Trust Britstown BFY MF4S.74 17.2µ 70,8% 47 18190c
4. NA Snyman Swellendam AM MF4E.79 17.0µ 70,8% 35 17820c
5. ABO Investments Barkly-Oos BMH MF4E.85 16.7µ 70,6% 32 17580c
6. Leeufontein Bdy Vennootskap Burgersdorp AH MWF4B.83 18.1µ 73,9% 44 17320c
7. Leeufontein Bdy Vennootskap Burgersdorp BMY MF4E.63 17.5µ 73,6% 38 17290c
8. Geldiaan Trust Riversdal DL MWF4E.50 16.9µ 71,8% 17280c
9. Vergund Plase (Edms) Bpk Riviersonderend BF MF4S.71 17.8µ 72,8% 38 17090c
10. ABO Investments Barkly-Oos AFH MWF4S.105 17.8µ 72,3% 37 17060c

Die volgende veiling katalogus P1817 sal op 17 Januarie 2018 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0