merinowol

Wolmark daal met 2,2%

Op die 35ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,2% gedaal en op 15218c per kg skoon gesluit. BKB wil van die geleentheid gebruik maak om al sy wolprodusente en die wolkopers geluk te wens met ‘n suksesvolle 2016/2017 wolseisoen. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir[...]

By Benine Ackermann|9th June 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark daal met 1,9%

Op die 34ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -1,9% gedaal en op 15559c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 20855 (-4,1%)        [...]

By Benine Ackermann|1st June 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark styg met 1,8%

Op die 32ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met +1,8% gestyg en op 16237c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      22130  (+0,9%)      [...]

By Benine Ackermann|11th May 2017|Categories: News|Tags: , , |

Wolmark styg met 1,5%

Op die 30ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 1,5% gestyg en op 16673c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:     18 µ      22718  (+2,1%)      [...]

By Benine Ackermann|20th April 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark styg met 0,3%

Op die 29ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools-merinowolmarkaanwyser met 0,3% gestyg en op 16434c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:    18 µ      22248  (+1,8%)      [...]

By Specialist Writer|6th April 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top