Categories: NewsPublished On: 20th April 2017

Wolmark styg met 1,5%

By 1 min read
196 words
wol

wol-uitstaande

Op die 30ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 1,5% gestyg en op 16673c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:    

18 µ      22718  (+2,1%)                      21 µ      14760   (2,8%)

19 µ      20230  (+1,1%)                     22 µ      13862   (3,5%)

20 µ      16344  (+3,6%)                    23 µ      13550   (2,6%)

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (1 309 bale), G Modiano (1 141 bale). Lempriere South Africa (967 bale). Van die 4 377 bale wat aangebied is, is 4 226 bale verkoop (96%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. JOH Southey Middelburg BH MWF5E.78 17.0µ 71,9% 26 17000c
2. P & J Le Roux Boerdery Fort Beaufort BH MWF4E.72 17.4µ 72,2% 53 16600c
3. TC Botha Adelaide BFY MF4E.67 16.2µ 70,3% 39 16590c
4. JOH Southey Middelburg AH MWF5E.85 17.5µ 72,5% 28 16550c
5. TC Botha Adelaide BFY MF4E.75 17.4µ 71,2% 43 16320c
6. Grootplaats Farm Graaff-Reinet BFH MWF4S.74 16.5µ 68,5% 37 16310c
7. Roslin Farms (Pty) Ltd Cathcart AH MWF4E.86 17.2µ 70,1% 39 16270c
8. CGS Boerdery Vennootskap Ermelo AH MWF5S.86 17.7µ 71,9% 34 16110c
9. FWA Alexander Trompsburg CL MWF5S.50 17.8µ 74,4%   15890c
10. James Fitzhenry Family Trust Aberdeen BH MWF4E.66 17.0µ 67,4% 37 15860c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P3116 sal op 26 April 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0