wolmark daal
Wolmark daal met 1%
Op die 9de veiling van die 2024/2025 verkoopseisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (1 779 bale), BKB Pinnacle Fibres (1 384 bale), Tianyu SA (976[...]
Wolmark daal verder
Op die 28ste veiling van die 2023/2024 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (2 298 bale), BKB Pinnacle Fibres (1 938 bale), Standard Wool[...]
Wolmark daal met 1,2%
Op die 27ste veiling van die 2023/2024 verkoopseisoen,was die gemiddelde skoonwolmarkaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: Tianyu SA (1 630 bale), BKB Pinnacle Fibres (1 448 bale), Modiano SA (1 432[...]
Wolmark daal op 25ste veiling
Op die 25ste veiling van die 2023/2024 verkoopseisoen, was die gemiddelde skoonwolmarkaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (2 576 bale), BKB Pinnacle Fibres (2 160 bale), Standard Wool (1[...]
Wolmark daal met 2,8%
Op die 25ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,8% gedaal en op 18043c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 11,57% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]