Wolmark daal met 1,2%

Screenshot-2023-01-13-072900
Op die 27ste veiling van die 2023/2024 verkoopseisoen,was die gemiddelde skoonwolmarkaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: Tianyu SA (1 630 bale), BKB Pinnacle Fibres (1 448 bale), Modiano SA (1 432 bale). Van die 4 852 bale wat aangebied was, is 4 510 bale verkoop (92%).
Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:
|
BKB TOP 10 NASIONAAL |

Die volgende veiling is geskeduleer vir 10 April 2024.
Bron: BKB