Wolmark daal op 25ste veiling

Screenshot 2023-01-13 072900
Dis mos wol!
Op die 25ste veiling van die 2023/2024 verkoopseisoen, was die gemiddelde skoonwolmarkaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (2 576 bale), BKB Pinnacle Fibres (2 160 bale), Standard Wool (1 840 bale). Van die 5 642 bale wat aangebied was, is 5 339 bale verkoop (95%)
Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

Die volgende veiling is geskeduleer vir 20 Maart 2024.
Bron: BKB