Categories: NuusPublished On: 24th October 2024

Wolmark daal met 1%

By 0 min read
72 words

Screenshot-2023-01-13-072900

Op die 9de veiling van die 2024/2025 verkoopseisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (1 779 bale), BKB Pinnacle Fibres (1 384 bale), Tianyu SA (976 bale). Van die 3 947 bale wat aangebied was, is 3 097 bale verkoop (78%)

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

Die volgende veiling is geskeduleer vir 30 Oktober 2024.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0