Categories: NewsPublished On: 1st June 2017

Wolmark daal met 1,9%

By 1 min read
198 words
wol

wol-uitstaande

Op die 34ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -1,9% gedaal en op 15559c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ 20855 (-4,1%)               21 µ 14754 (+1,1%)

19 µ 18419 (-3,1%)                22 µ 13705 (+3,3%)

20 µ 15584 (+0,2%)             23 µ 12972 (-0,8%)

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (2 824 bale), G Modiano (1 533 bale). Lempriere South Africa (1 368 bale). Van die 6 562 bale wat aangebied is, is 6 293 bale verkoop (95%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. J Van Pletzen Aliwal-Noord CHF MWF4E.69 17.7µ 77,5% 52 16930c
2. RM Small Barkly East NKSH MP4S.94 17.1µ 72,0% 34 15600c
3. PC Swart Bredasdorp BMY MF4E.75 18.1µ 71,5% 48 15400c
4. PC Swart Bredasdorp CMY MF4S.68 17.5µ 70,8% 44 15310c
5. Mooibank Boerdery (Pty) Ltd Wakkerstroom BH MWF5S.70 17.6µ 72,6% 41 15250c
6. CJ Carr & Seun Fraserburg BH MWF4S.73 18.0µ 70,5% 46 15100c
7. Mooibank Boerdery (Pty) Ltd Wakkerstroom CL MWF5S.62 17.1µ 74,6% 50 15010c
8. BWB Louw Springfontein BBH MWF4E.85 17.3µ 68,7% 40 14990c
9. RM Small Barkly East AMH MWF4E.92 17.5µ 70,6% 31 14920c
10. Barrett Farms CC Wakkerstroom BFF MF4S.66 18.4µ 73,5% 43 14810c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die laaste veiling vir die seisoen, katalogus P3516 sal op 7 Junie 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0
Views: 279Comments Off on Wolmark daal met 1,9%

Deel hierdie artikel.

0